Month: Junie 2018

Elke Oomblik Tel

Toe ek Ada ontmoet het, het sy al haar vriende en familie oorleef en was in ’n versorgingsoord. “Dit is die moeilikste deel van oud word,” het sy gesê, “om te sien hoe almal jou agterlaat en aanbeweeg.” Ek het haar gevra waarin sy belangstel en waarmee sy haar besig hou. Sy het my geantwoord met ’n Bybelversie: “...want om…

Gebrekkige Oordeel

Ek was vinnig om elkeen wat in die straat loop en met sy foon besig is, te oordeel. Hoe kan hulle so onbetrokke wees as ’n motor hulle kan raakry ? Gee hulle nie om vir hulle eie veiligheid nie? Maar een dag, terwyl ek verby ’n stegie gaan , was ek so verdiep in ’n teksboodskap, dat ek nie die…

Geluk By Die Ongeluk

Ek het myself hierin gekry, so ek beter myself hieruit kry, dink ek soms. Hoewel ek glo in ’n God van genade, dink ek nog dat Sy hulp net beskikbaar is, wanneer ek dit verdien.

God se eerste ontmoeting met Jakob is ’n pragtige voorbeeld van hoe onwaar dit is.

Jakob het sy lewe lank probeer om sy lot te…

Ons Veilige Hawe

My heel eerste werk was by ’n kitskos-restaurant. Een Saterdagaand het ’n man om my rondgedraai, en bly vra hoe laat ek klaarmaak. Dit het my ongemaklik gemaak. Terwyl dit al later word, het hy skyfies bestel, toe ’n drankie, sodat die bestuurder hom nie uitgooi nie. Hoewel ek nie ver weg gebly het nie, was ek bang om alleen…

Soos Geadverteer

Gedurende ’n vakansie sou ons ’n rustige vaart op ’n vlot op die Chattahoochee-Rivier meemaak. Geklee in sandale, ’n sonrok en ’n wyerandhoed, het ek gekreun toe ons ontdek – teenstrydig met die advertensie – dat daar ligte stroomversnellings sou wees. Dankbaar vir my reddingsbaadjie, het ek gegil en die handvatsel vasgegryp tot ons die oewer stroomaf bereik het. Ek…

“Skatlik!”

Die uitroep het van my dogtertjie gekom toe sy een môre aantrek. Ek het nie geweet wat sy bedoel nie. Sy het na haar t-hemp gewys. Oor die bors was die woord “Skatlik.” Ek het haar ’n lekker druk gegee, en sy het van pure plesier geglimlag. “Jy is skatlik!” het ek gesê. Haar glimlag was breër, as dit moontlik…

Maak Die Kritikus Stil

Ek en’n span bied ’n gemeenskapsgeleentheid aan. Ons werk elf maande aan die baie detail om sukses te verseker. Ons kies die datum en plek, bepaal die kaartjiepryse. Ons kies alles van kosverkopers tot klanktegnici. Nader aan die tyd, beantwoord ons vrae en gee aanwysings. Na die tyd kry ons terugvoer. Party goed. Ander moeilik om aan te hoor. Ons…

Nederige Liefde

Toe Benjamin Franklin jonk was, het hy ’n lys van twaalf deugde waarna hy strewe, opgestel. Hy het dit aan ’n vriend gewys,wat voorgestel het dat hy “nederigheid” byvoeg. Franklin het daarvan gehou en ’n paar riglyne bygevoeg om hom te help. Vir sy idees oor nederigheid, het hy Jesus as voorbeeld gebruik.

Jesus wys ons die volmaakte voorbeeld van…

Op Jou Naam Geroep

Adverteerders het tot die slotsom gekom dat dit waarop kykers die meeste reageer, hulle eie name is. ’n Televisiekanaal in die VK het toe persoonlike advertensies bekendgestel, op hulle aanlyndienste.

Ons mag geniet om ons naam op die televisie te hoor, maar dit beteken nie veel, sonder die innigheid van die sê van ons naam, deur iemand wat lief is…

Raad Van My Pa

Na my pos in die redaksie besnoei is, het ek gebid, en God gevra om my te help om ’n nuwe een te kry. Toe daar egter weke verbygaan en daar niks van my pogings om te netwerk en aansoeke te voltooi, kom nie, het ek begin dikmond raak. “Weet U nie hoe belangrik dit is dat ek werk moet…